die blonde matroos
jim reeves
sy staan op die hawe van tafelbaai strand
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy het glad geen tuiste en moederlief meer
neem my saam as jy swerwe
ons hoort mos tesame soos die wind en die see