die hart

west, bernice

as jy glimlag

skyn die son weer vol hoop

as jy glinster

laat jy my hart van vreugde kook

en as jou oe

so deur my siel kyk

maak jy my van voor af weer skatkis ryk

en ek se siel oh hartedief

jy't my linker atrium tot regter ventrikel

van die vena cava inferior tot bo by die aorta

en pulmonere arterie gesteel

maar dis okay

want jy's die een waarmee ek

ja jy's die een waarmee ek

die res van

van my lewe wil deel

ohhh. jy's asemrowend mooi vir my

en jy maak my wereld so so bly

jou hart van goud

en jou positiewe gees

maak my van voor af verlief

oh my skat

jy's 'n fees

en ek se siel oh hartedief

jy't my linker atrium tot regter ventrikel

van die vena cava inferior tot bo by die aorta

en pulmonere arterie gesteel

maar dis okay

want jy's die een waarmee ek

ja jy's die een waarmee ek

die res van

van my lewe wil deel

ohhh. jy't my hart gesteel

hey hey hey

hey hey hey

van my lewe wil deel

hey hey hey

hey hey hey

hey hey hey

hey hey hey

en ek se siel oh hartedief

jy't my linker atrium tot regter ventrikel

van die vena cava inferior tot bo by die aorta

en pulmonere arterie gesteel

maar dis okay

want jy's die een waarmee ek

ja jy's die een waarmee ek

die res van

van my lewe wil deel