net nog een keer op jou tone dans
ja die tyd is wragtig waar naief
as jy toegee beloof jouself 'n kans
kom vlieg deur al my perke
ek verlang na die dae wat god soos 'n vriend in my huis was
die boorde wat oorloop in genade gedoop
ek hoor nog sy stem wat dreun
hy't my geheime klaar ontleed
verlede maak toe verkeerde deure
ek sal vas staan en bou op rots van vrede
maar nou is ek skoon gewas
kom vlieg deur al my perke
ek verlang na die dae wat god soos 'n vriend in my huis was
die boorde wat oorloop in genade gedoop
ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my lande toe seen
hy't my geheime klaar ontleed
hou vas aan sy beloofde woord
ek verlang na die dae wat god soos 'n vriend in my huis was
die boorde wat oorloop in genade gedoop
ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my lande toe seen
hy't my geheime klaar ontleed