hoe lank ek in jou oe kon kyk
maar al die ure is net nog versierings soos die lyne teen jou gesig
ek raak verlore in al jou stiltes hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
maar son op die mense kan maar gaan
ek weet ons kan mekaar vervang
maar hoe langer ons terug hou
jou hart is n gang vol geheime
ek veg nogsteeds teen al jou seine
sal jy luister as ek ek fluister
want al jou hoe mure hou my buite
kan jy my se wat jy hiermee bedoel
maar son op die mense kan maar gaan
ek weet ons kan mekaar vervang
maar hoe langer ons terug hou
jou hart is n gang vol geheime
ek veg nogsteeds teen al jou seine
maar son op die mense kan maar gaan
ek weet ons kan mekaar vervang
maar hoe langer ons terug hou
hoe lank ek in jou oe kon kyk
maar al die ure is net nog versierings
soos die lyne teen jou gesig