wie maak die jol vol

Singer:die antwoord

in a society where power and wealth are inaccessable to most of its citizens it becomes infinitely easier to seek these things on the wrong side of the law

wie maak die jol vol?

die mutant maak die jol vol

wie maak die jol vol?

die mutant maak die jol vol

gooi isaac

gooi

gooi

gooi isaac

gooi

gooi

gooi isaac

gooi

gooi

gooi isaac

gooi

gooi

awe! hier's ek weer van die lentegeur

want ek wys jou ek's betere gebou die keer

's dieper in die mou die keer

en die beat slat jy nog meer flou die keer

wat nou die keer se jy ek was te rou die keer

moan jy weer te se ek slat jou boude seer

moan jy weet

jy kan net klou en keer

we flow from here to binne in pretoria

we buy and sell by mense wat jou blind vertel

blimey hell

haai my pel's a rhyming well

taai so slym en gel

wat kyn a geld

ja well

simon says ek moet jou blind vertel

naaiers net naaiers soos julle wat naai is is naai het

dis julle naaiers wat hom naai met naaiers wat is wat dit is

naaiers is jas en daai was naaier wat jas is wat kwaai is

want daai is net naaiers soos julle is naaiers soos julle

wie maak die jol vol?

knoffel maak die jol vol

wie maak die jol vol?

knoffel maak die jol vol

gooi knoffel

gooi

gooi

gooi knoffel

gooi

gooi

gooi knoffel

gooi

gooi

gooi knoffel

gooi

gooi

mamma mia

asta la vista

jika ma jika

ons het geskreeu vir madiba

ariba ariba!

sim sima ek is koekoe ga ga goo goo oor my boegoe en uhuru sonder voodoo doedoe baba

hahahaha

nog lava jy brand die ganja tot tanza

dada jou one papa jou my. brand soos atchar

ek wil net rap met my lek bek op jou back track

op jou marks

get set

mic check op jou plek is hi-tek

hola respek tolla maradolla jy moet skills het soos maradona en costra nostra

binne buite die kuier is medisyne vir sulke pyne

die wildetuine het flava

jy kan ons uittest met rain. op die cape flats

jy's gebles

wie maak die jol vol?

jaakie maak die jol vol

wie maak die jol vol?

jakie maak die jol vol

gooi jaakie

gooi

gooi

gooi jaakie

gooi

gooi

gooi jaakie

gooi

gooi

gooi jaakie

gooi

gooi

ek is jaak paarl en ek is so gebou omdat ek sterk is

ek het daar ge. rond onthou omdat ek lui vir werk is

ek praat myself nou in 'n koma

laat jou droom ja van jou voorblad oordat oorvat in jou oor krap

die gehoor klap

picture nou die ninja gou hy kopskiet jou so potpienkblou

sy fokking shows laat moffies flou

want moffies wou hom op die klou pot

wie maak die jol vol party roll call

jaakie

knoffel

scally

isaac

ninja

what's up julle maatjies?

alle bobbejaantjies klap julle handjies

wie maak die jol vol?

ninja maak die jol vol

wie maak die jol vol?

ninja maak die jol vol

gooi ninja

gooi

gooi

gooi ninja

gooi

gooi

gooi ninja

gooi

gooi

gooi ninja

gooi

gooi

hello mense

quick put your hands up

die moederfokken ninja's keeping it gangsta

kid pull your pants up

i'm 27

8

wait 26

vriendelik?

no man i'm joking i'm 44

do a lot of yoga

meditate

smoke blunts

levitate

rook tik

maak die hele fokken huis skoon chop-chop

praat 'n klomp kak soos 'n vrotkop

liar

liar damn you naaier

make you do a dance

set your pants on fire

woof woof ninja's getting no fire

my piel is so lank as 'n telephone wire

haha

silly man you funny

bambam gimme some punani

white punani

coloured punani

any punani. punani

wie maak die jol vol?

scally maak die jol vol

wie maak die jol vol?

scally maak die jol vol

gooi scally

gooi

gooi

gooi scally

gooi

gooi

gooi scally

gooi

gooi

gooi scally

gooi

gooi

ja naai volop 'n laai binne in 'n pyl binne in 'n laai

gaan 'n plan beraad met 'n hand grenaat

en 'n gun vanaand om almal aan te rant

'n wilde fokken ou ja

bars jou kop met 'n pik en 'n ou graaf

binne bek gevaarlik beter hardloop

of ek attack you dadelik

don dada

oh jirre

gif van 'n pofadder

rap. op die track malle

so fok julle tik medisyne

vreet malpille

ek misbruik diere vir my plesiere

kom in 'n storm en norm

skok jou met donderweer tot daar skuim in jou bek vorm

ja dis hoss

ek is lief vir my spiere

ek dink nie my ma is nog trots op my nie

rosyntjies

piesangs is my resep

ek het fokkol geld hie' my bru

ek is lief vir wielie walie

wil jy 'n mc is en daai fok los die kak gedagte

maar. kan voetsek